free css template

Hallo en welkom by my persoonlike webtuiste!!! Op hierdie webblad kan jy na my liedere gaan luister, die lirieke van die liedere lees en na my foto's kyk. Ek het nog baie werk aan die blad, maar hier is solank iets om te luister, iets om te sien, iets om te lees...

Dankie vir die besoek en ek hoop jy geniet die webblad en hierdie stukkie van my lewe. As jy meer wil uitvind oor CD verkope of vertonings, besoek asseblief my Kontak Bladsy om vir my 'n boodskap te stuur.
 





Die Weerskante van die Ruit musiek video wat ek onlangs vrygestel het is naby Roedtan, my tuisdorp geskiet. 'n Groot dankie vir die mense van Vilnard Studios vir die geleentheid en die goeie werk!


In hierdie afdeling kan jy na enkele van my liedjies gaan luister. Vir enige navrae oor CD's, besoek gerus die Kontak bladsy om my in die hande te kry.
Klik dan hier om na Thinus se Liedjies te luister...


'n Versameling van my foto's is in hierdie afdeling te sien.
Klik hier om daarna te kyk...



Enkele woorde, gedigte, gedagtes en lirieke. 
Klik hier om daarna te gaan...

Iets Nuuts
(kontak my by wysmydieson@gmail.com)
 

gebed.
in stiltes sonder woorde 
diep êrens in my gees
se gange en oorde
weet U wat dit sou wees.

    Gedagte vir die Maand

    • "God is nog nie klaar met ons nie".